Balmoral Vestigings Koöperatief Beperk
Riglyne is : Om die erfenis te bewaar, te ontwikkel en verder te bevorder
Die BVKB hou dit eenvoudig en suiwer, A-polities en samebindend-Christelik, nie volks-verdelend.
Ons doel: Om die behoud, bewaring en volhoubare benutting van die fisiese en geestelike erfenis te verseker. En ons probeer ons mense daaromheen versamel.
Laat die erwe van ons Vaad're, vir ons kinders erwe bly
|